Ons leer in Hand. 1:8, 2:1-3 en Hand. 2:42-47 dat die vroeë Christelike kerk aan bepaalde dinge gekenmerk was: hulle was kragtige getuies, en hulle het van dag tot dag eendragtig volhard om bepaalde dinge te doen.  Wanneer ons REset, REframe, REfocus en REstart ten opsigte van die gemeente, moet ons juis hierdie dinge voor oë kry.