Deel van Jesus se meesterlike kommuniukasievaardigheid en onderrigproses was dat Hy vrae gevra het.  Jesus was beslis nie bang om vrae te vra nie … reguit en op die man af.  In die vier Evangelies word daar na beraming 307 vrae gedokumenteer wat Jesus Christus gevra het.  Hierdie vrae word ook aan jou en my gevra.  Wat sal jy antwoord …