Anders … vir altyd

Dinge het vir altyd verander.  Jy kan kies hoe jy daarmee wil deel.  Die wêreld beweeg aan … dit is die konteks waarin jy jouself bevind – en ook die gemeente. Deur Philip de Jager Preek 1  Wat regtig saak maak Wat maak regtig saak?  Waardes maak saak...

Storielyn

Elkeen het ‘n storie om te vertel.  God integreer ook die stories van ons lewe in ons storielyn.  Laat ons daarop bedag wees om na mekaar se stories te luister – dit sal ons harte vir mekaar verruim, en ons kan bymekaar leer. Deur Philip de Jager Preek...

Vastrapplekke

Hierdie preekreeks fokus op sekere temas wat uit die Bybelboek Spreuke geneem word.  Ons gesels oor vastrapplekke vir die hedendaagse lewe. Deur Philip de Jager Preek 1 Begin hier’n Wyse mens dien die Here.  Daar is geen groter wysheid as juis dit nie.  Ons...

Die goedheid van God

Ons bely van die staanspoor af dat God goed is.  Dit is juis hierdie oortuiging wat vir ons ‘n sterkte en toevlug is in stormagtige tye.  Ja, GOD IS GOED! Deur Philip de Jager Preek 1 God is goed Dit is belangrik dat ons sal verstaan dat die doel van die gesprek...