Kyk, Ek is met julle
Die geboorte van Jesus was dan só
Christenskap is nie-seisoenaal
Kersboom in die pastorie (sommer twee)
So lyk die toekoms: Die Paradys van God (deel 3)
So lyk die toekoms: Die eerste, tweede en derde hemel (deel 2)
So lyk die toekoms: Die hemel is (deel 1)
Gesinskultuur: Wat is vir julle ononderhandelbaar
Gesinskultuur: Vir wie sê jy ja, en vir wie nee?
Gesinskultuur: Wat is ‘n gesinskultuur
Anders: Eendag, lank, lank gelede was daar …
Anders: Wat ons [IN GEMEEN]te het
Anders: Wat regtig saak maak
Ambassadeur
Storielyn: Jesus wil jou ook emosioneel genees
Storielyn: ‘n Etenstafel storie ontrafel
Storielyn: Die storie het die tonge los
Storielyn: Wanneer jou storie met die “reëls” bots
Vastrapplekke: Vaardigheid
Vastrapplekke: Hartsake
Vastrapplekke: Voordat jy iets sê
I Thes. 2:13
Die Woord werk in ons wat glo …
Ons aanvaar die Goddelike inspirasie van die Bybel, en bely desgelyks dat die hele Skrif nuttig is tot lering, weerlegging, teregwysing, en onderwysing in die geregtigheid (II Tim. 3:16). Daarom glo en bely ons die Bybel God se reëls vir geloof en lewe bevat. Ons glo en bely ook dat God self die waarborg van sy Woord is.
Dit is ons gebed dat jy deur die bediening van die woord in jou allerheiligste geloof (Jud. 1:20) opgebou en versterk sal word.
