Gesonde gesinne

Video Oordenking “‘n Bedevaartslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter”  (Ps. 127:1). Moet nie vergelyk nie Celebrate julle gesin. Jy moet die...

Om beter te doen in taai tye

Hierdie gesprek toon eerstens aan dat daar hoop is, want ons wil beter doen.  Vriende, ek is daarvan oortuig dat ons met só gesindheid nie teleurgestel gaan word nie. Deur Philip de Jager Onderstebo.  Agterstevoor.  Heeltemal deurmekaar.  Alle gesinne beleef soms...