Gesinskultuur: Wat is vir julle ononderhandelbaar

Om ‘n gesinskultuur te ontwikkel wat aan die eise van wisselende omstandighede kan voldoen, is dit noodsaaklik dat julle moet BESLUIT wat vir julle ononderhandelbaar is.  Geen mens kan onbeslis en effektief wees nie – daarom moet julle besluit waar julle...

Gesinskultuur: Vir wie sê jy ja, en vir wie nee?

Daar is ‘n voortdurende wedywer vir jou tyd aan die gang.  Almal wil jou onverdeelde aandag hê.  Iewers moet jy grense trek: vir wie sê jy ja en vir wie sê jy nee??  Die vraag is nie of iemand ongelukkig gaan wees (of verneuk gaan voel nie).  Die vraag is wie?...

Gesinskultuur: Wat is ‘n gesinskultuur

Elke gesin het ‘n gesinskultuur – of julle intensioneel daaraan werk of nie.  Dit is natuurlik verreweg die beste om doelgerig en doelbewus aan die ontwikkeling en instandhouding van julle gesinskultuur te werk.  Maar, wat is ‘n gesinskultuur?  En...

Gesinskultuur

Die gesin word dikwels aan die eise van wisselende omstandighede blootgestel.  Daarom moet ons bou en werk aan ‘n gesonde gesinskultuur. Deur Philip de Jager Tydens hierdie reeks boodskappe gesels ons oor ‘n geseënde, gesonde en gelukkige gesinslewe.  Ons...

Anders: Wat ons [IN GEMEEN]te het

Ons leer in Hand. 1:8, 2:1-3 en Hand. 2:42-47 dat die vroeë Christelike kerk aan bepaalde dinge gekenmerk was: hulle was kragtige getuies, en hulle het van dag tot dag eendragtig volhard om bepaalde dinge te doen.  Wanneer ons REset, REframe, REfocus en REstart ten...