Die hemel, is dit regtig? Is dit waarlik ‘n ewige werklikheid? En indien die hemel bestaan, waar is dit? Ons neem ‘n kursoriese oorsig en skenk aandag aan enkele teksverwysings wat oor die hemel gemaak word, en kom tot die slotsom op sterkte van die...
Luister...