Gesinslede leer bymekaar

Die gesin is ‘n sosiale groepering waarin interpersoonlike verhoudings betekenisvolle bydraes tot mekaar gemaak kan word. Deur Philip de Jager Ek nooi jou uit om saam met my om die tafel te kom sit terwyl ons gesels oor die wonderlike tema: Gesinslede leer...

Kommunikasie in die gesin: leer om te luister

Oorweeg dit tóg: Luister om te verstaan, en nie alewig om te fix nie.  En verduidelik deegliker wat van mekaar verwag word, en hoekom.  Dit is nie te veel gevra sodat die gesin ‘n lekker plek vir almal kan wees nie. Deur Philip de Jager Ek nooi jou uit om hier om die...