Gesinskultuur: Wat is ‘n gesinskultuur

Elke gesin het ‘n gesinskultuur – of julle intensioneel daaraan werk of nie.  Dit is natuurlik verreweg die beste om doelgerig en doelbewus aan die ontwikkeling en instandhouding van julle gesinskultuur te werk.  Maar, wat is ‘n gesinskultuur?  En...

Anders: Wat regtig saak maak

Wat maak regtig saak?  Waardes maak saak – en daarom maak onselfsugtigheid saak.  Daarom begin ons met ‘n persoonlike gesprek en uitdaging om te REset, REframe, REfocus en te REstart.  God wil jou gebruik om voortdurend ‘n verskil te maak.  Moet nie...

Anders … vir altyd

Dinge het vir altyd verander.  Jy kan kies hoe jy daarmee wil deel.  Die wêreld beweeg aan … dit is die konteks waarin jy jouself bevind – en ook die gemeente. Deur Philip de Jager Preek 1  Wat regtig saak maak Wat maak regtig saak?  Waardes maak saak...