Wat ‘n stormagtige jaar! ‘n Jaar waarin daar op allerlei wyse aan ons ganse menswees geruk en gepluk was. ‘n Onderstebo, agterstevoor, deurmekaar en holderstebolder jaar. ‘n Jaar wat gebrandmerk sal wees deur ‘n wrede pandemie met...
Laat niemand jou anders probeer oortuig van die geboorte van Jesus Christus as wat ons daarvan in die Bybel lees nie! En dit is presies hoe ons daarvan moet kennis neem. Die inhoud en detail wat vir ons voorgehou word is die presiese besonderhede wat God wil hê ons...
Telkens wanneer ek hierdie woorde lees, dink ek aan die titel of tema van ‘n preek wat ek iewers eenmaal gehoor het: Wyse manne (mense) soek na die Here Jesus. En dit is waar! Vriende, terwyl die jaar haastig na sy einde snel, wil die Gees van God ons deur die...
Ons moet nie die aanbidding en verwondering oor Christus met inagneming van sy geboorte, dood, opstanding, Hemelvaart en wederkoms onder verdenking plaas deur die verdagmakery wat plaasvind wanneer opinies oor simbole hoër geag word as God se ingryping in die menslike...
Wat ‘n wonderlike vreugde en onuitspreeklike groot troos om oor kinders van God se ewige hemelse tuiste te gesels. Die Paradys is TANS ‘n bewaarplek vir die afgestorwe salige heiliges (Luk. 16:19-31). Dit is nie die finale staat waarin kinders van God...