Kommunikasie in die gesin: leer om te luister

Oorweeg dit tóg: Luister om te verstaan, en nie alewig om te fix nie.  En verduidelik deegliker wat van mekaar verwag word, en hoekom.  Dit is nie te veel gevra sodat die gesin ‘n lekker plek vir almal kan wees nie. Deur Philip de Jager Ek nooi jou uit om hier om die...