Ons is tans in die proses om ons boekwinkel op te stel.
Bestellings word dus via e-pos behartig.
Die koste van die boek is R 200 per kopie, en SLUIT NIE KOERIER KOSTES IN NIE.
Indien 5 of meer kopieë aangekoop word, word geen koerier koste gevra nie.
Sodra ons u e-pos ontvang, sal ons met u in verbinding tree om reëlings vir u
bestelling, betaling en aflewering te finaliseer.