Vas

Sewe dae

Sewe dae

Maandag 20 Januarie om 06:00 totMaandag 27 Januarie om 06:00Tydens hierdie tydperk van gebed en vas gaan ons 'n gedeeltelike vas volg, die sogenaamde Daniël-vas.Die doel van vas en gebed is om tot God te nader.Matt. 6:16-18Matt. 9:14-15Hand. 10:30-33Hand. 13:1-3Hand....

Om te vas

Om te vas

Deur Philip de JagerKortom, beteken vas dat jy jouself van voedsel weerhou vir geestelike redes.  Let op: "vir geestelike redes."  Om vir enige ander redes nie te eet nie, mag wel 'n vas genoem word, maar ons is nie nou besig met voorskrifte of voorstelle ten opsigte...