Deur Philip de JagerHet dit al met jou gebeur dat jy iets treffends hoor en dan vir jouself sê: "Ek moet dit neerskryf sodat ek dit nie vergeet nie."  En het jy dit toe gedoen?  Om 'n geestelike joernaal te hou gaan oor baie meer as om net inligting te dokumenteer. ...