Deur Philip de JagerOns gesprek oor gasvryheid laat ons net weereens besef dat die Christelike godsdiens baie prakties van aard is.  Wanneer ons die Skrifte ondersoek merk ons ook op dat gasvryheid nie bloot net ‘n prysenswaardige karaktereienskap is wat geopenbaar...