Finansiële ondersteuning

Dankie vir jou finansiële ondersteuning.  Jou goedhartigheid is ’n lig wat skyn.  Deur middel van jou bydrae, plant jy saad vir hoop, geloof en verandering in mense se lewens.  Ons waardeer dit opreg.  Jy is nie net ‘n ondersteuner nie, maar ‘n vennoot in die Goeie Saak van ons Heer, Jesus Christus.  Jou ruimhartigheid is ‘n mooi getuienis.  Mag jy ervaar dat die Here jou seën, soos jy ander seën.

EFT Betalings

Jy is ook baie welkom om kaartbetalings
deur middel van YOCO te doen.


Ons bankbesonderhede
:

Leef die Woord Bediening
Capitec Besigheidsrekening
Rekening: 105 254 3022

Gebruik jou naam en van as verwysing