Jesus.
Jesus is onvergelykbaar in sy wese, werk en waardigheid. Die Naam van hierdie Liefling van ons siel loop soos ‘n goeie draad deur die letters van ons alfabet. In sy onvergelykbaarheid is Hy ook vir ons onweerstaanbaar. Ja, Hy is ons Here. Hy is ons Jesus – die Gans Andere
Preke in die reeks
Jesus Christus is onvergelykbaar in sy wese, werk en waardigheid. Sy Naam loop soos ‘n goue draad deur die letters van ons alfabet – Hy is, WAARLIK, die Gans Andere.
In die Evangelies merk ons op dat Jesus onweerstaanbaar was. In ons dag is dit ook so, Jesus is onweerstaanbaar. Dit is juis vanweë sy deernis dat Hy so onweerstaanbaar is.