Artikels
Nuutste artikels
Die kosbaarste Boek
Deur Philip de JagerDie kosbaarste boek is die Bybel. Ons het dit in die Sondagskool gesing. Dit is my oortuiging dat hierdie merkwaardige boek steeds die Boek van alle tye is. Die Bybel het behoue gebly Dit is die Woord van God wat deur die eeue vir ons behoue...
Wees gasvry
Deur Philip de JagerOns gesprek oor gasvryheid laat ons net weereens besef dat die Christelike godsdiens baie prakties van aard is. Wanneer ons die Skrifte ondersoek merk ons ook op dat gasvryheid nie bloot net ‘n prysenswaardige karaktereienskap is wat geopenbaar...
Saam met mekaar
Deur Philip de JagerWanneer ons gesels oor die noodsaaklikheid daarvan dat kinders van die Here tyd saam met mekaar sal spandeer word die woorde van Hebr. 10:25 dikwels aangehaal: "en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie,...
Vorige artikels
Kom weg uit die geraas
Deur Philip de JagerWat is dit met die mens dat ons altyd wil jaag?! Of hoekom is stilte vir ons ongemaklik? Een van die grootste leemtes in ons lewens is waarskynlik die onvermoë om alleen te wees en in afsondering te gaan. En hoekom is dit so moeilik? Het ons...
Skryf dit neer
Deur Philip de JagerHet dit al met jou gebeur dat jy iets treffends hoor en dan vir jouself sê: "Ek moet dit neerskryf sodat ek dit nie vergeet nie." En het jy dit toe gedoen? Om 'n geestelike joernaal te hou gaan oor baie meer as om net inligting te dokumenteer. ...
Laat jou lig skyn
Deur Philip de JagerJesus het gesê dat ons die lig van die wêreld is en dat ons ons lig moet laat skyn (Matt. 5:14-16). Dit vereis moed, oortuiging, en 'n diepgaande liefde vir Jesus. In 'n wêreld waar Christenskap soms ontmoedig of verkeerd verstaan word, hou ons...
Laat ons die Here loof
Deur Philip de JagerOns lees in die Goeie Woord van die Here: "Laat ons dan gedurig deur Hom aan God ‘n lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely.[Hebr. 13:15] Ons belyf dat Jesus Christus die Seun van God is, en dat Hy ons Verlosser is. Daarom...
Om te vas
Deur Philip de JagerKortom, beteken vas dat jy jouself van voedsel weerhou vir geestelike redes. Let op: "vir geestelike redes." Om vir enige ander redes nie te eet nie, mag wel 'n vas genoem word, maar ons is nie nou besig met voorskrifte of voorstelle ten opsigte...
Gebed as gesprek
Deur Philip de JagerGebed is 'n gesprek. Dit is korrek. In die eenvoudigste definisie en beskrywing van wat gebed is, sê ons dat gebed 'n gesprek is. 'n Gesprek met God. Dink vir 'n oomblik hieraan: Ons kan met God gesels. Is dit nie fantastiese nuus nie! Dit is...
Lees jou Bybel elke dag
Deur Philip de JagerHierdie laaste paar dae van 2024 is 'n gulde geleentheid om nabetragting te doen oor die jaar wat nou haas na sy einde. Moontlik het jy ook reeds sekere nuwe doelwitte vir DV 2025 in die vooruitsig. Sonder om oor (sogenaamde ) nuwejaarsvoornemens...