Klippe in my hand

Ons moet nie toelaat dat besig-wees en verwronge prioriteite ons op die plek bring waar ons kind(ers) ons irriteer nie.  Deur Philip de Jager Vandag tydens ons ManDaad byeenkoms vir manne, wys een van die pa’s vir my twee klippe wat hy in sy hand vashou.  Die...

Familie-vriendelike huishoudings

Om familie-vriendelike huishoudings te skep wat aanpasbaar is moet buigsaamheid ingereken word. Deur Philip de Jager Is julle gesin ‘n familie-vriendelike leefruimte?  Met familie-vriendelikheid bedoel ons daardie eienskappe wat ‘n positiewe bydrae lewer...

Gesinne wat saam kan lag

Daar is min dinge so lekker soos om te kan lag.  In hierdie stresvolle tye is dit belangrik dat gesinne saam met mekaar sal lag! Deur Philip de Jager Daar is min dinge so lekker soos om te kan lag.  In hierdie stresvolle tye is dit belangrik dat gesinne saam met...

Gesinslede leer bymekaar

Die gesin is ‘n sosiale groepering waarin interpersoonlike verhoudings betekenisvolle bydraes tot mekaar gemaak kan word. Deur Philip de Jager Ek nooi jou uit om saam met my om die tafel te kom sit terwyl ons gesels oor die wonderlike tema: Gesinslede leer...