Nogtans sal ek

Hoe kry ‘n mens ‘n vastrapplek wanneer dit vir jou voel asof jou wêreld uitmekaarval? Hoe maak jy en waarheen gaan jy wanneer dinge nie uitwerk soos jy gehoop het nie? Luister, jy kan waarlik God se hart vir jou vertrou. Moenie toelaat dat die storms aan...

‘n Lewe van oorwinning

Oorwinning is iets wat binne in die mens posvat en wat ‘n mens dan na buite uitleef. Daarom is oorwinning nie ‘n plek wat jy bereik nie. Dit is ‘n manier van leef ten spyte van jou omstandighede. Om ‘n lewe van oorwinning te leef beteken dat jy...

Die geboorte van Christus was dan so

Die geboorte van Christus is ‘n verhaal wat ons verbeelding aangryp en ons met hoop besiel. Dit is die verhaal van die onweerlegbare bewys dat God met liefde en sorg in gewone mense soos ons se lewens betrokke raak om vir ons ‘n bron van hoop te wees....

Tel jou woorde, want woorde tel

Oorwinning is iets wat binne in die mens posvat en wat ‘n mens dan na buite uitleef. Daarom is oorwinning nie ‘n plek wat jy bereik nie. Dit is ‘n manier van leef ten spyte van jou omstandighede. Om ‘n lewe van oorwinning te leef beteken dat jy...

Staan dan vas

In 1 Korintiërs 16:13 is vier kort, maar kragtige stellings wat ‘n deurslaggewende rol in ‘n standvastige geloofslewe speel, naamlik: Waak. Staan in die geloof. Wees manlik. Wees sterk. Jy kan nie gelyktydig onbeslis en effektief wees nie. Dit is moontlik...