Skyn soos ligte

Te midde van ‘n korrupte en siek generasie moet ons skyn soos ligte Deur Philip de Jager Vriende, ons is “kinders van God sonder gebrek te midde van ’n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld” (Fil. 2:15).  Die wêreld waarin ons...

Sien mekaar raak

Jesus leer ons om mekaar te raak te sien en te help Deur Philip de Jager Kyk ek dalk ander mis omdat ek te groot in my eie oë is en omdat my behoeftes, begeertes en belange vir my belangriker is enige iets of iemand anders in die lewe?  Om mekaar raak te sien en...

Jesus is die somtotaal

Jesus is die somtotaal van my hele bestaan Deur Philip de Jager “… Hy is die somtotaal van my hele bestaan …” [Fil. 1:21 (NNT)] Is ek waarlik aan Christus uitverkoop – en dit ten opsigte van elke fakulteit van my bestaan?  Getuig my lewe van die...

Rose of rook?

Ruik jy lekker? Deur Philip de Jager Na wat ruik jy?  Of, sal ek eerder vra na wie ruik jy? Die Goeie Woord van die Here leer ons: “Ons is die aroma van Christus.  Ons versprei hierdie aroma tot eer van God.  Ons doen dit tussen mense wat gered word en tussen...

Prys die Here wat ons kan help

‘n Loflied is altyd gepas, want God is goed! Deur Philip de Jager “… Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! …” (Mark. 11:9). Ons het vrymoedigheid om met ons gebede na die troon van die Here te gaan, want ons weet dat...

Die onmoontlike transaksie word toe beklink

Ons waarde word bepaal deur die prys wat Jesus bereid was om vir ons te betaal Deur Philip de Jager Ons wêreld draai rondom die dinge wat vir ons belangrik is.  Die gevaar bestaan natuurlik dat die goed wat vir ons belangrik is ons soms groot in ons eie oë kan laat...