Visvangstories wat waar is (reeks)

Visvangstories word aan oordrywing gekenmerk wat die geloofwaardigheid van die vertelling beslis onder verdenking plaas.  Kortom: visvangstories is selde waar.  Die visvangstories waarna ons gaan luister is egter waar!  Wat kan ons, die dissipels van Jesus, by Hom...

Wat beweeg jou? (Reeks)

Word ons beweeg deur dit wat ons rondom ons sien?  Is ons sensitief teenoor ons Here se hart vir mense?  Dit kan so maklik gebeur dat ons ingewyd raak; dat ons na binne keer en doof word vir die nood wat rondom ons skree om gehoor te word.  Die dissipels van Jesus...

Hoe beskou Jesus ons nukke, grille en geite? (Reeks)

Ons het almal opinies … oor feitlik alles en almal in die lewe.  Wat het Jesus egter van ons opinies te sê wanneer Hy die weegskaal vashou om dit te weeg en te evalueer?  Verder, wat kan ons by Jesus leer ten opsigte van die hantering van mense se verkeerde...

Jesus en vroue (Reeks)

Jesus se revolusionêre gesindheid en optrede teenoor vroue help ons in die formasie van ons eie missionale gerigtheid in ‘n samelewing wat ‘n behae daarin het om mense te etiketteer en te verkleineer. Jesus se interaksie met vroue Die gewigtige klein...