Sagte woord

Moet mekaar nie met woorde afknou nie Deur Philip de Jager Ons moet nie met woorde op mekaar afstorm nie. “‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom” (Spr. 15:1). Ons moet oplet wat ons vir mekaar te sê het en...

Sien die mooi

Kies vandag om mooier te kyk en iets moois te doen Deur Philip de Jager Ons moet leer; onsself dus dissiplineer om intensioneel opmerksaam te wees, om die mooi rondom ons raak te sien. Oral rondom ons is daar mooi dinge indien ons bereid is om mooi te kyk....

Aanmoediging

Die persoon wat net vir homself leef settle vir te min Deur Philip de Jager Om mekaar aan te moedig is om nie die spel van die lewe alleen te speel nie. Aanmoediging is ‘n goeie teëvoeter teen ‘n self-gesentreerde lewenshouding. Deur aanmoediging verruim...

Tyd

Suksesvolle mense plaas ‘n hoë premie op tyd Deur Philip de Jager Wat maak jy met die tyd wat jy op hande het? Tyd en prioriteit loop hand-aan-hand, want as iets ‘n prioriteit is sal jy daarvoor tyd maak. Die waarde van tyd word bepaal deur dit waaraan jy...

Vrygewigheid

Vrygewigheid is meer as net ‘n goeie intensie.  Vrygewigheid is in werklikheid ‘n WERK-woord, ‘n aksie. Deur Philip de Jager Dit is nie net jy wat dit wat jy in jou hand vashou weeg nie, God weeg ook jou hart. Laat ons tog nie vergeet dat God...

Om te lag

Lag en die wêreld lag saam … huil en ek sal jou troos Deur Philip de Jager Om te lag is ‘n universele taal wat almal verstaan, en om te lag is aansteeklik. Om te lag is om mense in jou wêreld in te laat en om die wonder van samesyn te geniet. Dit is nie...