Ons is opgewonde oor hierdie nuwe toevoeging tot die Leef die Woord webwerf. Heleen skryf vir vroue, uit die hart. Volg haar gerus ook op die Chayil Vroue Facebook bladsy. Die eerste oordenking word eersdaags geplaas.
Jy is PienkFyn, sê dit vir jouself
Heleen de Jager
Vind en volg ons gerus ook op ons Facebook bladsy by https://www.facebook.com/chayilvroue of maak gerus van die QR code gebruik
Vorige PienkFyn Oordenkings
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat van jou gesin?
Klippe in my hand
Ons moet nie toelaat dat besig-wees en verwronge prioriteite ons op die plek bring waar ons kind(ers) ons irriteer nie. Deur Philip de JagerVandag tydens ons ManDaad byeenkoms vir manne, wys een van die pa's vir my twee klippe wat hy in sy hand vashou. Die klippe is...
Familie-vriendelike huishoudings
Om familie-vriendelike huishoudings te skep wat aanpasbaar is moet buigsaamheid ingereken word.Deur Philip de JagerIs julle gesin 'n familie-vriendelike leefruimte? Met familie-vriendelikheid bedoel ons daardie eienskappe wat 'n positiewe bydrae lewer ten opsigte van...
Gesinne wat saam kan lag
Daar is min dinge so lekker soos om te kan lag. In hierdie stresvolle tye is dit belangrik dat gesinne saam met mekaar sal lag!Deur Philip de JagerDaar is min dinge so lekker soos om te kan lag. In hierdie stresvolle tye is dit belangrik dat gesinne saam met mekaar...
Gesinslede leer bymekaar
Die gesin is 'n sosiale groepering waarin interpersoonlike verhoudings betekenisvolle bydraes tot mekaar gemaak kan word.Deur Philip de JagerEk nooi jou uit om saam met my om die tafel te kom sit terwyl ons gesels oor die wonderlike tema: Gesinslede leer bymekaar. Ek...