Voel dit vir jou of jy sukkel om kop bo water te hou?  

Soek jy na vaste grond?  

Wil jy ‘n greep op jou lewe kry?  

Hierdie 2 ure aanbieding sal jou lewe ingrypend verander indien jy bereid is om 4 vrae eerlik te antwoord – en iets daaromtrent te doen.

Registreer

Ons is dankbaar dat jy vir hierdie seminaar registreer.  

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:

Dit is noodsaaklik om al die inligting te voltooi.

Die R 50 fooi per persoon sal tydens die seminaar ontvang word.

Ons sal per e-pos en SMS/WhatsApp bevestig of jy hierdie seminaar sal bywoon.

Indien strenger reëlings ten opsigte van in-persoon byeenkomste aangekondig word, sal ons die nodige aanpassings maak om die aanbieding aanlyn te doen.