Tydens hierdie aanbieding skenk ons aan vergifnis aandag.  

Wat leer ons in die Bybel ten opsigte van vergifnis?  Hoekom is vergifnis noodsaaklik?  

Ons skenk ook aandag aan die uitdrukking: Vergewe en vergeet.  Is dit regtig wat die Bybel ons leer?

“Ek het vergewe, maar ek dink soms nog aan die onreg wat teen my gepleeg was.  Beteken dit ek het nie vergewe nie?  Gaan God nou ook nie my oortredinge vergewe nie omdat ek nie kan vergeet nie?”

Is dit moontlik om vergifnis as ‘n leefstyl op te neem?

Hoe kan ek myself teen bitterheid beskerm?  Hoe kan ek van bitterheid vry kom?

Registreer gerus vir ons gratis nuusbrief of volg ons op Facebook vir datums van die volgende aanbieding.