Gesinsbediening

Die gesin is die primêre bousteen van die gemeenskap.  

Wanneer gesinne gesond is, sal dit noodwendig ‘n positiewe bydrae in ons gemeenskappe lewer.

Klippe in my hand

Klippe in my hand

Ons moet nie toelaat dat besig-wees en verwronge prioriteite ons op die plek bring waar ons kind(ers) ons irriteer nie. Deur Philip de JagerVandag tydens ons ManDaad byeenkoms vir manne, wys een van die pa's vir my twee klippe wat hy in sy hand vashou.  Die klippe is...

Familie-vriendelike huishoudings

Familie-vriendelike huishoudings

Om familie-vriendelike huishoudings te skep wat aanpasbaar is moet buigsaamheid ingereken word.Deur Philip de JagerIs julle gesin 'n familie-vriendelike leefruimte?  Met familie-vriendelikheid bedoel ons daardie eienskappe wat 'n positiewe bydrae lewer ten opsigte van...

Gesinne wat saam kan lag

Gesinne wat saam kan lag

Daar is min dinge so lekker soos om te kan lag.  In hierdie stresvolle tye is dit belangrik dat gesinne saam met mekaar sal lag!Deur Philip de JagerDaar is min dinge so lekker soos om te kan lag.  In hierdie stresvolle tye is dit belangrik dat gesinne saam met mekaar...

Gesinslede leer bymekaar

Gesinslede leer bymekaar

Die gesin is 'n sosiale groepering waarin interpersoonlike verhoudings betekenisvolle bydraes tot mekaar gemaak kan word.Deur Philip de JagerEk nooi jou uit om saam met my om die tafel te kom sit terwyl ons gesels oor die wonderlike tema: Gesinslede leer bymekaar. Ek...