Ons Privaatheidsbeleid

Jou privaat is vir ons by LEEF DIE WOORD (LDW) baie belangrik en ons versamel inligting volgens die POPIA riglynne en wetgewing.

Jou persoonlike inligting word slegs verwerk as jy toestemming verleen vir die verwerking daarvan. Dit sluit in die spesifieke doeleindes waarvoor die persoonlike inligting versamel word. LDW sal nooit jou epos of inligting vir ander doeleindes gebruik, verkoop of versprei nie en dit word veilig bewaar op ons aanlyn databasis.  Indien jy nie wil inteken met jou epos adres nie, kan jy gerus ons nuusbriewe, artikels en ander plasings lees op ons webtuiste of op ons sosiale media platfroms.

Indien jy nie dink ons volg hierdie riglynne nie, kan jy gerus kontak maak met die inligtingsreguleerder by admin@leefdiewoord.

LDW maak verder van “cookies” gebruik op ons webtuiste. Die doel hiermee is om die effektiwiteit van ons webtuiste te meet en te verbeter waar nodig.  Jy kan die gebruik van “cookies” op ons webtuiste weier of aanvaar soos jy gemaklik is.

Laastens het LDW die reg om enige kommunikasie op enige van ons sosiale media platforms te verwyder indien LDW nie dink dit is inlyn met LDW se roeping om te verkondig dat die Woord van God ook werk in ons wat glo (I Th. 2:13).