Oorwinning is iets wat binne in die mens posvat en wat ‘n mens dan na buite uitleef. Daarom is oorwinning nie ‘n plek wat jy bereik nie. Dit is ‘n manier van leef ten spyte van jou omstandighede. Om ‘n lewe van oorwinning te leef beteken dat jy enige vrese deur geloof in die oë kyk, dat jy getrou bly tydens beproewings en dat jy met hoop besiel is.

Klik op die foto om die leesplan in YouVersion te lees