Visvangstories word aan oordrywing gekenmerk wat die geloofwaardigheid van die vertelling beslis onder verdenking plaas.  Kortom: visvangstories is selde waar.  Die visvangstories waarna ons gaan luister is egter waar!  Wat kan ons, die dissipels van Jesus, by Hom leer uit sekere visvangstories waarby Hy betrokke was?