Die kosbaarste boek is die Bybel.  Daarom moedig ons jou aan om die Bybel te lees, te leer en te leef.  Wanneer jy met die Woord besig raak sal jy spoedig merk dat die Woord in werklikheid met jou besig raak (I Th. 2:13).  Daarom noem ons dit WoordWerk.  Ons plaas graag kort oordenkings om jou op jou reis te help.

Sagte woord

Sagte woord

Moet mekaar nie met woord afknou nieDeur Philip de JagerOns moet nie met woorde op mekaar afstorm nie. "‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom" (Spr. 15:1). Ons moet oplet wat ons vir mekaar te sê het en noukeurig sorg...

Sien die mooi

Sien die mooi

Kies vandag om mooier te kyk en iets moois te doenDeur Philip de JagerOns moet leer; onsself dus dissiplineer om intensioneel opmerksaam te wees, om die mooi rondom ons raak te sien. Oral rondom ons is daar mooi dinge indien ons bereid is om mooi te kyk. Optimistiese...

Aanmoediging

Aanmoediging

Die persoon wat net vir homself leef settle vir te minDeur Philip de JagerOm mekaar aan te moedig is om nie die spel van die lewe alleen te speel nie. Aanmoediging is 'n goeie teëvoeter teen 'n self-gesentreerde lewenshouding. Deur aanmoediging verruim ons ons harte...

Tyd

Tyd

Suksesvolle mense plaas 'n hoë premie op tydDeur Philip de JagerWat maak jy met die tyd wat jy op hande het? Tyd en prioriteit loop hand-aan-hand, want as iets 'n prioriteit is sal jy daarvoor tyd maak. Die waarde van tyd word bepaal deur dit waaraan jy dit spandeer,...

Vrygewigheid

Vrygewigheid

Vrygewigheid is meer as net 'n goeie intensie.  Vrygewigheid is in werklikheid 'n WERK-woord, 'n aksie.Deur Philip de JagerDit is nie net jy wat dit wat jy in jou hand vashou weeg nie, God weeg ook jou hart. Laat ons tog nie vergeet dat God 'n blymoedige gewer liefhet...

Om te lag

Om te lag

Lag en die wêreld lag saam ... huil en ek sal jou troosDeur Philip de JagerOm te lag is 'n universele taal wat almal verstaan, en om te lag is aansteeklik. Om te lag is om mense in jou wêreld in te laat en om die wonder van samesyn te geniet. Dit is nie altyd onsinnig...

Respek

Respek

Moet nie so hard opsoek wees na redes om ander met disrespek te behandel nieDeur Philip de JagerOm iemand met respek te behandel spruit uit selfrespek en 'n nederige beskouing van jouself. Om iemand te respekteer is om hulle medemenslikheid na waarde te ag. "Julle...

Perspektief & Hoop

Perspektief & Hoop

Perspektief en hoop is 'n gedugte kombinasieDeur Philip de JagerPerspektief en hoop is 'n gedugte kombinasie: dit is spreekwoordelik soos 'n slingervel en klip in David se hand teenoor Goliat se bulderende stem wat demoraliserend op die Volk se gemoed ingewerk het....

Nooit alleen

Nooit alleen

Wanneer jy deur die storm en die vuur gaan is God steeds by jou (Jes. 43:2)Deur Philip de JagerHet dit jou ook al oorgekom dat jy midde in moeilike en uitdagende omstandighede soms eensaam en verlate voel? Ons moet anders na eensaamheid kyk.  Wanneer ons eensaam voel...

Deursettingsvermoë

Deursettingsvermoë

Die waagmoed wat jy nodig het om te volhardDeur Philip de JagerDeursettingsvermoë is om die einde van die begin af te sien en deur die vooruitsig geïnspireer te word. Die waarde van 'n posseël is juis daarin dat dit op die koevert bly totdat die brief sy...

Gewoontes

Gewoontes

Jou gewoontes vorm deel van die voorskou van jou toekomsDeur Philip de JagerEers vorm jy gewoontes, dan vorm jou gewoontes jou. Jy is wat jy herhaaldelik doen - indien jy die uitkomste van jou lewe wil verander moet jy jou gevestigde neigings om op 'n bepaalde manier...

Uitnemendheid

Uitnemendheid

Dit is nie moontlik om terloops te leef en die resultaat van uitnemendheid te verkry nieDeur Philip de JagerUitnemendheid moet nie spruit uit wedywer nie, maar uit 'n nederige verbintenis om jou vaardighede te ontwikkel. Wanneer ons dit wat ons doen van harte doen...

Vergenoegdheid

Vergenoegdheid

Wees paraat om nie van vreugde en vrede beroof te word nie.Deur Philip de Jager'n Mens is nie sommerso vergenoegd nie.  Dit is 'n deug wat jy moet aanleer. "Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is"...

Doen aan ander

Doen aan ander

Ons moet die gesindheid van Christus openbaar deur ons harte en lewens te verruimDeur Philip de JagerDit wat jy saai kom nie net uit jou beursie uit nie, maar ook uit hoe jy mense behandel. Mense mag dalk vergeet wat jy vir hulle gesê het en wat jy vir hulle gedoen...

Begrip vir mekaar

Begrip vir mekaar

Ons moet nie ons harte teenoor mekaar verhard deur hoogmoed nieDeur Philip de JagerOns moet leer om beter na mekaar te luister sodat ons dieper begrip vir mekaar sal ontwikkel. Om vir mekaar begrip te hê is om ons harte vir mekaar te verruim (II Kor. 7:2). Om vir...

Lyding

Lyding

Leef van binne na buite.  Oorwinning is nie 'n plek wat jy bereik nie - dit is 'n manier van reis.Deur Philip de JagerLyding is 'n leerskool en jyself bepaal op 'n deurslaggewende wyse of die lesse wat jy leer jou bitter of beter maak. "Ek weet om verneder te word, ek...

Vorentoe

Vorentoe

Gister is verby.  Dit wat jy moet bereik lê voor jou.Deur Philip de Jager"Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus" (Fil. 3:14). Om vorentoe...

Perspektief

Perspektief

Sorg dat jou oë se venters heel is sodat jy beter kan sien. Deur Philip de JagerDie lewe is 'n besige affêre; en om in dit alles kop te hou is dit nodig dat jy perspektief behou. Om perspektief te behou moet jy verstaan waaruit jy kom, waar jy jouself tans bevind, en...

Geduld

Geduld

Leer die kuns aan om te kan wag en steeds gemotiveerd te bly. Deur Philip de JagerOm geduldig te wees spruit uit 'n innerlike vrede. Om geduldig te wees beteken dat jy die proses waarin sake gewikkel is erken en dat jy steeds intensioneel betrokke bly. Die geduld om...

Bemoediging

Bemoediging

Laat jou woorde aangenaam wees sodat dit mense kan bemoedig Deur Philip de JagerOns moet daarop bedag wees om nie op mekaar met woorde af te storm nie. Die goeie woord van die Here leer ons dat ons mekaar sal bemoedig: "Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander...