Oordenkings
Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is ‘n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.
Hebr. 4:12
Nuutste oordenking
Uitverkoop
Philip de JagerDaar is 'n reuse verskil tussen oorgawe of om net in iets geïnteresseerd te wees. John Mason sê: "You're not truly free until you've been made captive by your supreme mission in life." Daar is 'n groot stuk vryheid, vreugde en vrede daarin om jou...
Vorige oordenkings
Dieper
Philip de JagerEk wil dieper leef. Ek wil in my verhouding met God groei. Die verwysing na 'n intieme verhouding met God wil noodwendig impliseer dat daar diepte in hierdie verhouding moet wees. Soos Maria, wil ek by Sy voete gaan sit om by Hom te leer en om ook...
Hoër hoogtes
Philip de JagerDie pad na hoër hoogtes is altyd opdraande. Dit is logies, nie waar nie? Dit kan ook nie anders nie. Om op hoër grond uit te kom, moet jy die opdraande pad aandurf. Moet egter nie toelaat dat dit jou ontmoedig nie. Tydens hierdie opdraandes word jou...
Hoop
Philip de JagerHoop is meer as net 'n gevoel; dit is 'n lewenstyl wat ons in staat stel om die deure van ons harte van binne af oop te maak. Om hoopvol te wees is 'n keuse. En wanneer ons kies om hoopvol te wees, laat ons toe dat God se lig in ons donkerste...
Het jy 'n gebedsversoek?
Ons wil jou graag met jou geestelike reis ondersteun deur saam met jou te bid. Indien jy enige gebedsversoek het, laat weet ons gerus daarvan. Ons wil graag saam met jou bid en die Here vertrou om vir jou ‘n deurbraak te gee.