Leesplanne

Ons is dankbaar vir die voorreg en bedieningsgeleentheid wat ons het om
Afrikaanse leesplanne in samewerking met YouVersion beskikbaar te stel.

Dit is belangrik om jouself te dissiplineer om daagliks Bybel te lees.  Dit is ‘n noodsaaklike geestelike gewoonte (dissipline) en dra grootliks by tot jou geestelike groei en vorming.  Dit is raadsaam om die Bybel sistematies en
boek-vir-boek deur te lees.

Jy kan ook hierdie leesplan met jou
kalender (Google en of Outlook) integreer.