Preke
Ons is so bly dat jy hier is. Dit is ons gebed dat jy deur die boodskappe wat jy hier vind, bemoedig sal word en dat jou geloof versterk sal word. Maak gerus ook van die notas gebruik.
Ons vertrou dat dit jou ervaring sal wees
dat die Woord van God ook in jou werk.
(I Th. 2:13).
Lees, leer & leef die Woord
virNOU
Die Woord van God is die reël vir geloof en lewe, en daarom altyd relevant. Dit is ‘n Woord virNOU. Ons wil VERSTAAN wat in die Woord van die Here geskrywe is.
virMY
Die Woord van God werk in ons wat glo (I Th. 2:13). Hierdie Woord van God is ook virMY bedoel. Wanneer ek die Woord verstaan
sal dit my VERNUWE.
virANDER
God sluit niemand uit nie. Dit is nie net ‘n Woord virNOU en virJOU nie, dit is ook ‘n woord virANDER. Daaom wil ons God se boodskap VERKONDIG.
Preke
Oefen (Preekreeks)
Ons verhouding met die Here is 'n saak van toewyding. Hierdie toewyding vereis van ons om bepaalde dinge te doen, of soos Paulus daarna verwys: Om onsself te oefen. Ons moet oefen om 'n rein gewete voor God en mense te handhaaf, en ons moet onsself oefen in die...
Kleurvol
Die lewe gebeur. Dinge kan verander. En dit is al die momente van die lewe wat die lewe so kleurvol maak, MAAR in ons lewens is daar gelukkig sekere onveranderlikes. Ons kan altyd reken op die getrouheid van God en sy Woord.