Deur Philip de JagerGebed is 'n gesprek.  Dit is korrek.  In die eenvoudigste definisie en beskrywing van wat gebed is, sê ons dat gebed 'n gesprek is.  'n Gesprek met God.  Dink vir 'n oomblik hieraan: Ons kan met God gesels.  Is dit nie fantastiese nuus nie!  Dit is...