
Die gemeente in jou huis
Die gesin is die primêre bousteen van die gemeenskap. Geestelike gesinne het 'n positiewe impak op die gemeenskap. God wil dus julle gesin gebruik om die gemeenskap te bereik - julle is dus strategies deur God geplaas om 'n Christelike geloofsgemeenskap te wees waar julle is. Dit is dus duidelik: God, gesin, gemeente, gemeenskap.
God, gesin, gemeente, gemeenskap
Boodskap 1
Maak die voordeur oop
Boodskap 2

