Getuig
Laat jou lig skyn
Deur Philip de JagerJesus het gesê dat ons die lig van die wêreld is en dat ons ons lig moet laat skyn (Matt. 5:14-16). Dit vereis moed, oortuiging, en 'n diepgaande liefde vir Jesus. In 'n wêreld waar Christenskap soms ontmoedig of verkeerd verstaan word, hou ons...
