Fellowship
Saam met mekaar
Deur Philip de JagerWanneer ons gesels oor die noodsaaklikheid daarvan dat kinders van die Here tyd saam met mekaar sal spandeer word die woorde van Hebr. 10:25 dikwels aangehaal: "en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie,...
