
Tot alles in staat deur Christus
Hierdie gesprekreeks is na aanleiding van die Apostel Paulus se brief aan die Filippense. Ons verhouding met Jesus Christus is beslis nie een of ander godsdienstige houding nie - dit is 'n manier van leef. En Christus stel ons in staat om só te leef. Ja, waarlik, ons is tot alles in staat deur Christus Jesus.
'n Dienskneg is 'n slaaf
Gesprek 1
Evangelie-lens op die lewe
Gesprek 2
Dit is lekker om vir jou te bid
Gesprek 3
Voorbeeld of voorbok
Gesprek 4



