
Jesus is die gans andere
Daar is niemand soos Jesus nie! Hy is onvergelykbaar. En in sy onvergelykbaarheid is Jesus ook onweerstanbaar. Wie wil tóg nie hierdie totale liefde en aanvaarding beleef nie? Ja, waarlik - daar is niemand soos Hy nie.
Jesus is onvergelykbaar
Boodskap 1
Jesus is onweerstaanbaar
Boodskap 2
