
Julle sal My getuies wees
"Julle sal My getuies wees" (Hand 1:8), so het Jesus vir sy dissipels gesê. Tydens hierdie reeks boodskappe uit Handelinge, ondersoek en ontdek ons wat van ons verwag word om getuies vir Jesus Christus te wees. Vernuwe jou verbintenis om voluit, enduit, 'n getuie vir Jesus in die krag van die Heilige Gees te wees.
Wat is 'n getuie
Boodskap 1
Die vrymoedigheid om te getuig
Boodskap 2
Waardige getuies
Boodskap 3
Jesus getuig saam
Boodskap 4



