• EK KIES JESUS
  • DOOP VAN DIE GELOWIGE
  • TUIS
  • KYK
  • LEES
  • LEESPLANNE

Lag is goeie medisyne

Philip de Jager

08 Jul, 2026

Om te lag is goeie medisyne.  Dit is selfsorg medisyne.  Wanneer laas het jy sommer net lekker gelag ... gelag dat die trane loop?  Dit is belangrik dat ons sal lag.  En ook - dat ons vir onsself sal lag.  Jare gelede het Oom (Pastoor) Pieter Nortjé; wat nogal bekend was daarvoor dat hy 'n grapjas was, vir my gesê: "Philip, as jy nie kan lag nie, gaan jy dit nie maak nie.  En jy kan net sowel vir jouself ook lag, want al die ander doen dit."  'n Interessante stuk navorsing het bevind dat lag met 'n betekenisvolle afname in die liggaam se vlakke van kortisol - die hormoon wat met die liggaam se stres reaksie verband hou - geassosieer word.  Na aanleiding van hierdie bevinding stel die navorsers voor dat lag as 'n waardevolle aanvullende hulpmiddel kan bydra tot mense se algemene fisiese en emosionele welstand.  Dit beteken nie dat lag 'n plaasvervanger vir mediese behandeling is nie, maar dit herinner ons wel daaraan dat God die mens só geskape het dat vreugde 'n positiewe uitwerking op ons liggaam kan hê.  Dit laat 'n mens onwillekeurig dink aan die woorde van Spreuke 17:22:

"‘n Vrolike hart bevorder die genesing, maar ‘n verslae gees laat die gebeente uitdroog."
[Spr. 17:22 (AFR53)]

VORIGE BLOGS

Die anderkant van die binnekant

Die anderkant van die binnekant

Next Entries »
Manage Cookie Consent
Leef die Woord maak van “cookies” gebruik op ons webtuiste. Die doel hiermee is om die effektiwiteit van ons webtuiste te meet en te verbeter waar nodig.
Funksionering Always active
The technical storage or access is strictly necessary for the legitimate purpose of enabling the use of a specific service explicitly requested by the subscriber or user, or for the sole purpose of carrying out the transmission of a communication over an electronic communications network.
Preferences
The technical storage or access is necessary for the legitimate purpose of storing preferences that are not requested by the subscriber or user.
Statistics
The technical storage or access that is used exclusively for statistical purposes. The technical storage or access that is used exclusively for anonymous statistical purposes. Without a subpoena, voluntary compliance on the part of your Internet Service Provider, or additional records from a third party, information stored or retrieved for this purpose alone cannot usually be used to identify you.
Bemarking
The technical storage or access is required to create user profiles to send advertising, or to track the user on a website or across several websites for similar marketing purposes.
  • Manage options
  • Manage services
  • Manage {vendor_count} vendors
  • Read more about these purposes
Voorkeure
  • {title}
  • {title}
  • {title}